Sunday, 05 September 2010
Navigasie
Ander Dienste
Nuuskamer
Gereelde Vrae
Besoeker boek
Film/Book Reviews
Kaleido Ventures
Extreme Makeover
Boek van Stories
Links
Regsaspekte
Judea

Soek

Ads by Google
Nuusflits PDF Druk Epos

 logo.jpg

Belangrike Nuus

Die Maestro, Johan Heystek, musiek direkteur en predikant van Mosaiek Gemeente in Johannesburg besoek ons Sondag, 23 Mei.

Johan word erken as een van die mees begaafde pianiste & liedjie skrywers in die kerk wêreld vandag.

Die diens begin 9:30 en beloof om weereens ‘n onthoubare ervaring te wees. Kleuterkerk en Kinderkerk word aangebied.

Moeders met babas is  welkom om die diens op groot skerm te volg in teater 2. 

amity.jpgPS: Op Sondag aand, 6 Junie, 18:00, doen Johan ‘n Worship event met Amity jeug. Stuur jou kinders.

Pinkster

Die week van 17-21 Mei word regdeur die kerk wêreld gevier. In Pinkster week by Kaleidoskoop sal daar elke weeksdag tussen 12:00-13:00 ‘n byeenkoms wees in teater 2. Die dienste sal op antieke eerste kerk styl aangebied word met woord bediening, refleksie, nagmaal en ‘n aandenking. Tydens die meditasie dienste kan jy ‘n uur van refleksie en wag voor God kom geniet.

Bybel

bybel.jpgOns gemeente was bevoorreg om gedurende die laaste twee maande, 3000 Xhosa Bybels, 2500 Afrikaanse Bybels en 2000 Engelse Bybels gratis uit te gee.

Die dankbare gesigte, kinder briefie en die onophoudelike stroom mense by my kantoor het my oortuig – Die Bybel het ‘n Goddelike geinspireerde krag op mense. Die stories van gemeente lede se ervaring met die Bybel was ewe aandoenlik.

Dankie – Dis lekker om in Kaleidoskoop te werk.

kola.jpg

 

 

 

 

Kola

 
< Vorige   Volgende >
Jongste Nuus
Registreer

CryNog nie 'n Lid nie?
LaughingKLIEK HIER 
    om te registreer.

Teken In
Ons Forum
Imago
Jongste Nuusbrief
Foto Galery
Wie's Aanlyn
Ons het 13 gaste op die webtuiste
Soek Afrikaans