|
Musiek word gekies uit alle moderne musiek en word ‘n kontemporêre klank gegee. Preke en aanbiedings word toegelig met dramas, films, videoclips en ander praktiese idees. Kaleidoskoop poog om aanbiedings relevant, prakties en bruikbaar te maak. Kaleidoskoop sal jou dalk skok, roer, beweeg, laat besluit, ontstel, laat dink, beleef, bedink - maar ons sal jou nooit verveel nie... Kaleidoskoop – at last, a church with stuff you can use.... Om te lees oor ons musikante, kliek hier.
|