Sunday, 05 September 2010
Navigasie
Ander Dienste
Nuuskamer
Gereelde Vrae
Besoeker boek
Film/Book Reviews
Kaleido Ventures
Extreme Makeover
Boek van Stories
Links
Regsaspekte
Judea

Soek

Ads by Google
Extreme Makeover PDF Druk Epos

Kaleidoskoop is baie betrokke by Gemeenskaps projekte en ondersteun sulke projekte.

Lerato Projek 2007

Lerato is 'n dogtertjie van 9 jaar en sy en haar sussie van 16 bly by hulle ouma. Sy het 'n hartprobleem, maar hulle kan eers op haar opereer as sy 10 is. Hulle het in 'n stukkende planke huis gebly wat lek met geen sanitasie. Sy het siek geword en wurm infeksie opgedoen, wat na haar brein versprei het wat veroorsaak het dat sy in 'n koma van 3 dae verval het. Sy het permanente brein skade opgedoen.

Daar is toe besluit om die huis op te gradeer, maar die Munisipaliteit het aangedui dat hulle onwettig daar bly en 'n ander perseel moes verkry word. Nadat hulle elders 'n erf bekom het, is begin met die bou van 'n nuwe huis vir hulle.

Sien die fotos waar hulle eers gebly het en die ander van die nuwe huis wat gebou is. Hierdie huis het volledige sanitasie en riolering.Die materiaal is deur gemeentelede verskaf en die huis is gebou deur die persoonlike betrokkenheid van Kaleidoskoop gemeente lede.

Die Extreme Makeover span bedank almal wat gehelp het en bydraes gemaak het.

Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek
Lerato Projek


Dorothy Broster Home

Ons het op 22 April 2006 gehelp by die weeshuis en die Dorothy Broster Home besoek!!

Dorothy Broster Home
Dorothy Broster Home

ALGEMEEN

Ons TO-DO-LIST met die Extreme Makeover:

1. Repair store room under outside stairs
2. Safe cupboard for TV and VCR
3. Kids shoes
4. Re-do kitchen and bathrooms
5. Staff and training
6. Paint
7. Repair broken walls
8. Burglar bars
9. Retaining walls
10. Bell at front gate
11. Hang keys away
12. Install intercom system
13. Outside playground
14. Tile of floors in boy's hostel
15. Stainless steel pots and pans
16. New crockery and cutlery
17. Gordyne
19.Verwarmer (asbes) vir babakamer
20. Het 'n intercom, maar wil hom graag geinstalleer hê.

Kliek hier om te sien wat ons gedoen het.

 
Jongste Nuus
Registreer

CryNog nie 'n Lid nie?
LaughingKLIEK HIER 
    om te registreer.

Teken In
Ons Forum
Imago
Jongste Nuusbrief
Foto Galery
Wie's Aanlyn
Ons het 17 gaste op die webtuiste
Soek Afrikaans