|
Hierdie bediening is gefokus op jongmense en spesifiek Tiener.
Amity se hoof vergader plek is by die Truevibes jeugsentrum langs KNYSNA MOVIE HUIS op Pledge Square.

Om te sien hoe jy in jou verhoudings groei omdat jou "relationship" met God verbeter en te sien hoe jy jou plek in die gemeenskap inneem.
Wat kan jy verwag?
Ons kom Sondagaande 17h30 bymekaar by TrueVibes entertainment centre op Pledge Square.
Ons "chat" saam oor "relavant issues", luister na "cool tunes" en ontmoet nuwe mense.
Ons 3 hoof kleure is: Rooi, Swart en Wit.
Om aan ons Jeug Forum deel te neem, kliek hier. Om aan ons Forum deel te neem, moet u 'n Lid wees. As u nog nie as 'n Lid geregistreer het nie, kliek hier. Om meer uit te vind oor ons Kinderkerk, kliek hier.
|