Sunday, 05 September 2010
Navigasie
Ander Dienste
Nuuskamer
Gereelde Vrae
Besoeker boek
Film/Book Reviews
Kaleido Ventures
Extreme Makeover
Boek van Stories
Links
Regsaspekte
Judea

Soek

Ads by Google
Judea kerkplanting PDF Druk Epos

Ons doen Kerkplanting 

Ons fasiliteer minder bevoorregte gemeenskappe om relevante kerke in hulle area te ontwikkel.

Tans het ons n 400 sitplek tent wat aan alle gemeentes beskikbaar gestel word om te gebruik vir gemeente ontwikkeling en spesiale dienste asook evangelisasie veldtogte.

Ons kerkplant program behels ‘n  4 stap program waarvan die plasing van 'n wit en blou tent 'n eerste fase is. Die uiteindelike doelwit is om 'n permanente gebou op te rig.

Vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak stuur jou posadres na  Die eposadres is beskerm teen spam-bots, U het Javascript nodig om dit weer te gee   om 'n CD te ontvang.

 
Jongste Nuus
Registreer

CryNog nie 'n Lid nie?
LaughingKLIEK HIER 
    om te registreer.

Teken In
Ons Forum
Imago
Jongste Nuusbrief
Foto Galery
Wie's Aanlyn
Ons het 12 gaste op die webtuiste
Soek Afrikaans