Sunday, 05 September 2010
Navigasie
Ander Dienste
Nuuskamer
Gereelde Vrae
Besoeker boek
Film/Book Reviews
Kaleido Ventures
Extreme Makeover
Boek van Stories
Links
Regsaspekte
Judea

Soek

Ads by Google
Leierleraar Kola de Klerk PDF Druk Epos

Kola is al meer as 23 jaar in voltydse bediening en sedert 2005 in Knysna, waar hy Kaleidoskoop gemeente kom plant het. Hy is welbekend landswyd vir huwelikswerk en kerkplanting.

Hy het ’n meestersgraad van RAU universiteit in teologie en is ‘n gekwalifiseerde huweliksberader en werkswinkel aanbieder.

Musikant, sanger, prediker, skilder en berader is terme wat ’n beeld skep van wat vir hom belangrik is.

Sy vrou en twee kinders deel baie van sy passies vir reis en avontuur.

 
Kola de Klerk
Kola de Klerk (Leierleraar)

Om meer te lees oor ons Visie en Missie, kliek hier.
 
Jongste Nuus
Registreer

CryNog nie 'n Lid nie?
LaughingKLIEK HIER 
    om te registreer.

Teken In
Ons Forum
Imago
Jongste Nuusbrief
Foto Galery
Wie's Aanlyn
Ons het 14 gaste op die webtuiste
Soek Afrikaans