Sunday, 05 September 2010
Navigasie
Ander Dienste
Nuuskamer
Gereelde Vrae
Besoeker boek
Film/Book Reviews
Kaleido Ventures
Extreme Makeover
Boek van Stories
Links
Regsaspekte
Judea

Soek

Ads by Google
Tiendes en bydraes PDF Druk Epos

Geliewe alle bydraes en tiendes in die onderstaande rekening te betaal.

Die gemeente se finansies word deur die oudelinge bestuur en u bydrae word waardeer om 'n sinvolle verandering te maak.

Volgens die gemeente se konstitusie word alle fondse gebank in 'n sentrale rekening:

Bankrekening:

Eerste Nasionale Bank
Tjekrekening no:  6208 056 1650
Takkode 210 214

Voltydse personeel soos leraars word deur die ouderlinge aangestel en word 'n vaste salaris betaal wat deur die ouderlinge bestuur word.

Kwitansies word vir alle bydraes uitgereik en is beskikbaar by die administratiewe kantoor.

Ons ontvang ook elektroniese Internet bydraes en kwitansies word ook hiervoor uitgereik.

Buiten tiendes kan donasies ook vir spesifieke projekte of toerusting gegee word, sou u dit so verkies.

Om weer terug te gaan na die Hoofblad, kliek hier.

As u enige navrae het, kan u enige van ons personeel kontak, kliek hier.

 
Jongste Nuus
Registreer

CryNog nie 'n Lid nie?
LaughingKLIEK HIER 
    om te registreer.

Teken In
Ons Forum
Imago
Jongste Nuusbrief
Foto Galery
Wie's Aanlyn
Ons het 13 gaste op die webtuiste
Soek Afrikaans