Sunday, 05 September 2010
Navigasie
Ander Dienste
Nuuskamer
Gereelde Vrae
Besoeker boek
Film/Book Reviews
Kaleido Ventures
Extreme Makeover
Boek van Stories
Links
Regsaspekte
Judea

Soek

Ads by Google
Jou deelname PDF Druk Epos
Artikel inhoud
Jou deelname
bladsy 2

Waaraan kan ek deelneem? 

By Kaleidokoop gemeente skep ons graag vir jou ‘n plek waar jy kan deelneem om die gemeente te help om sy diens en boodskap suksesvol te doen.

Hier volg ’n lys van vrywillige span posisies waaraan jy kan deelneem en jou talente en vermoëens te ontwikkel.

Lees gerus deur die lys en email Die eposadres is beskerm teen spam-bots, U het Javascript nodig om dit weer te gee  as jy meer inligting wil hê, of graag by ’n afdeling betrokke wil raak.

Lys van vrywillige span posisies:

  • Creative Team

Vergader elke Dinsdag oggend en bespreek die opkomende preke en dink kreatief oor tema dekor, en kreatiewe maniere om die boodskappe interessant en kontemporêr te maak.

Hierdie is ’n dinamiese span saamgestel uit wyd uiteenlopende denkers, kunstenaars en kommunikeerders.

  • Multimedia:

A.) Powerpoint Presentation Ontwerp
Voorbereiding van preke en diensmateriaal op powerpoint, sodat dit ’n sekere “look en feel” het wat die filosofie en kultuur van die gemeente uitbeeld.

B.) Videoclip Ontwerp
Die gemeente gebruik dikwels films en videoclips om punte en beginsels te illustreer. Hierdie span soek en berei die materiaal voor.

C.) Presentation
Sondag diens agter die aanbiedings toonbank. Koordinering van beligting, rekenaars, CD, DVD, klank en projektors om die diens aan te bied. 

  • Preek Navorsing

Hulp aan die leierleraar om inligting rondom toekomstige preek temas te versamel en te saam te stel in bruikbare vorm.

  • Dekor span

Skep van atmosfeer en kultuur in die gebou waar dienste aangebied word. Sekere preek temas en
filosofie van bediening word soms ook uitdrukking gegee in dekor.

  • Bemarking en Kommunikasie:

A.) Grafiese ontwerp

B.) Publikasie
Nuusbrief, advertensies en webtuiste.

C.) CorelDRAW Design
Ontwerp van preekagtergronde en grafiese uitbeelding van preek temas.

  • Venue voorbereiding:

A.) Dekor
Opstel en afhaal.

B.) Toerusting
Uitpak van klank en ander toerusting wat tydens dienste gebruik word.

C.) Parkering
Regulering van parkering en aanwys van geskikte parkering vir nuwe besoeker en plasing van aanwysingsborde.

  • Verwelkomers

Ontvangs van nuwe diensbywoners in ingangsportaal en uitdeel van weekbulletin.

  • Inligtingstoonbank

Opstel en bemanning van toonbank waar mense inligting oor gemeente kan ontvang en persoonlike inligting kan verskaf en boeke besigtig en koop.

  • Tegniese versorging:

A.) Klanksisteem
Onderhoud en opgradering van klanksisteem.

B.) Ander toerusting

  • Klankmeng

Tegniese versorging van klankmengbank vir orkes en sangers, asook agtergrondmusiek en ander klankaanbiedings tydens dienste.



 
Jongste Nuus
Registreer

CryNog nie 'n Lid nie?
LaughingKLIEK HIER 
    om te registreer.

Teken In
Ons Forum
Imago
Jongste Nuusbrief
Foto Galery
Wie's Aanlyn
Ons het 12 gaste op die webtuiste
Soek Afrikaans